CCB Web | SA Holidays | News 24
Home | Satellite Schools | Bra-Patterns | Projects | Contact Us
Lys van Satellietskole | Centurion Webwerf | Opleidings Kursusse | Begin jou EIE Besigheid
Bra-Patrone | Ancore Langere | SewEasy Patrone | Patroon Prente
Kant-bra. | Franse-Kant Broekie
SewEasy Name with Ancore

Ons herhaal ons vorige Spesiale Aanbieding
Die Sew Easy liniaal teen slegs R100

Sew Easy Ruler



 

Ons Nuuste Skool is in: Lyttleton
Beatrix Snyman – 084 316 2819 beatrix@seweasy.co.za


Klik op hierdie skakel om meer omtrent ons "Deco-Art Brushstrokes"-kursus te sien !


Naaldwerk kursusse vir individue en groepe

As u belangstel in naaldwerk kursusse
i.e. beginners, onderklere, bra's, parkabaadjie, en manshemp ens.
Kontak jou naaste Sew Easy satellietskool
vir inligting aangaande die verskeie kursusse.
Daar is meer inligting by die satellietskole wat webwerfskakels het.

Ons Ancoré Lãngeré bra patroon is 'n ware wenner en maklik om te maak.

Ons voorsien ook bra-pakkies met genoeg materiaal en toebehore om twee bra's mee te maak.

PLAAS JOU BESTELLING NOU !

U kan ons patrone en/of bra pakkies bestel by:
Tel: (012) 653-1922
Fax : (012) 653-5255

E-pos : cornelia@seweasy.co.za
(082 962 8352)


Kontak Ons | ©2006 - 2010 : CCB Web Dienste