CCB Web | SA Holidays | News 24
Home | Satellite Schools | Bra-Patterns | Projects | Contact Us
Lys van Satellietskole | Centurion Webwerf | Opleidings Kursusse | Begin jou EIE Besigheid
Bra-Patrone | Ancore Langere | SewEasy Patrone | Patroon Prente
Kant-bra. | Franse-Kant Broekie

Sew Easy Kantbra Projek
(soos in Craftwise uitgawe 46 [2005])

 

 

MAAK JOU EIE KANTBRA EN ERVAAR DIE GENOT !!!

U BENODIG

  • Grafiek papier om die patroon na te trek.
  • 15cm Wye rekbare kant. 1.50 – 2m. (Afhangende van u bra grootte). Bypassende garing, sker, kopspelde en
  • ‘n Materiaal merk pen. (Foto 1)
  • 1m Bra band. Ringetjies en skuifertjies asook ‘n strikkie vir versiering (Foto 2)
  • Opsioneel: Snybord en snylem.

DIE BEGIN

Die benodigdhede! Foto1   Foto2  
         
  • Gebruik Easy Trace en teken die patroon na en sny uit.
  • Lê patroon uit op rekkant en sny uit
  • Pak die patroon stukke – dit vergemaklik die volgende prosesse..
Foto1      
         
  • Steek middel voor en sy-keëls met regterkante teen mekaar.
Foto4      
         
  • Met ‘n 6mm naattoelating stik aanmekaar.
Foto5   foto6  
         
  • Vou some na binne en stik plat
  • Merk middel van elke keël opening and steek keëls regterkante bymekaar in die voor paneel.
Foto7   Foto8\  
         
  • Met ‘n 6mm naattoelating stik keëls in die voor panel.
Foto9   Foto10  
         
  • Vou soom na binnekant en stik plat.
  • Steek en stik voor en agter panele regterkant opmekaar.
Foto11   Foto12  
         
  • Stik synate plat na agter.
  • Sny twee 4cm stukke van 1m bra band.
  • Verdeel res van bra band eweredig en sny.
  • Sit die 4cm stukke deur die ringetjies.
  • Vou dubbel.
       
  • Stik aan die bokant van keël. Gebruik die ritsluiter-voetjie om nie u naalde te breek nie.
Foto13      
         
  • Neem die skuifertjies, druk bra band deur die middel stam van die skuifertjie en stik. Gebruik ritsluiter-voetjie.
Foto14      
         
  • Gebruik die langer bra bande, met regterkant na bo druk deur die boonste deel van skuifertjies en dan deur die onderste deel van skuifertjies
Foto15   Foto16  
         
  • Vou die kort kant van die bra band oor en heg aan die res van die bra band.
Foto17      
         
  • Neem die bra met skuifertjie in een hand, druk die bra band, verkeerde kant na bo, deur die agterkant van die ringetjie. Druk die bra band deur die agterkant van die skuifertjie.
Foto18      
         
  • Deel die agterpant in kwarte.
  • Stik die bra band aan die agterkant, ¼ vanaf die synaat.
Foto19      

  • Jou klaargemaakte kantbra !!
Foto20      

As u belangstel om ons gratis katalogus of die Easy Lace bra patroon (in plaas van om die grid patroon te gebruik) te bestel, kontak ons per e-pos: cornelia@seweasy.co.za of Cornelia by telefoon: (012) 653-1922 / 082-962-8352 gedurende kantoorure.

 

LEGEND
LEGEND

3. Keël - sykant


4. Keël - voorkant

Pattern Grid

 

1. Voor


2. Agter

Note : 1cm = 5cm

Klik op die Prentjie om
die PDf bladsy af te laai

 

Kontak Ons | ©2006 - 2010 : CCB Web Dienste