Kursus Bespekings en Voorraadbestellings (Klik Hier)
2007 Kursus Skedule vir Satellietskole hier! --(PDF Formaat)
Sew Easy WERKKLASSE & KURSUSSE (Vir Satelliet Skool Eienaars)
| - Sew Easy Beginners/Basiese Naaldwerkkursus |
| - Onderklere, lingerie, bra's, swemklere & pantoffels |
| - Omkeerbare baadjies, parkas en "baby-gro's" |
| - Leer ken jou Omkapmasjien |
| - Getailleerde broek, manshemp, dollaslap onderbaadjie, blinders |
| - Slaapkamer, badkamer, kombuis en babakamer benodigdhede |
| - Teddiebere & sagte speelgoed |
| - Papiermaak, kaartjies van klei-vorms en boksies |
| - Decoupage, pret met 'podges' en Pratli-glo |
| - 'Goggas', sleutelhouers met krale en kershouers |
LW: Hierdie kursusse is ge-oormerk !
vir die Satellietskool eienaars/eienaresse. Buiten hierdie kursusse het elke satellietskool sy EIE skedule van kursusse wat vir die publiek aangebied word.
Volg die skakel na die satellietskole se webblaaie, (of kontak hulle telefonies)
om te sien watter kursusse hulle aanbied vir die publiek en wanneer.

Kursus Besprekings en Voorraad Bestellings (Klik HIER)![]()