ONS NUUTSTE TOEVOEGING : "Brush-Strokes"
(SLEGS by die CENTURION Satelliet Skool)
(Kyk onder aan bladsye vir kursus datums en kostes)
As gevolg van 'n groot aanvraag, het Sew Easy 'n ruk terug begin om klasse aan te bied in Lapverf en "BrushStorkes"
Die beertjie op Linkerkant is n voorbeeld van wat jy gaan leer om te doen.
Soos al die ander kursusse wat Cornelia aanbied, kan jy hierdie talent aanwend vir jou eie genot of om 'n ekstra geldjie te verdien.
Kyk hieronder vir van die artikels wat jy gaan leer om te maak in die klasse wat Cornelia aanbied.
Cornelia is n gekwalifiseerde BrushStrokes Instruktise.
.jpg)
Die kuns van"Brushstrokes" Vir Beginners!
Maklik , stap – vir – stap !
Verf pragtige items op byna enige medium
Les 1: Blomme & Blare!
Les 2: Teddiebeertjies!
Les 3: Roosknoppies & blare & Lintstrikke!
Les 4: Projekte!
Les 5: Verftegnieke!
- Om "Brushstrokes" te verf is haalbaar vir elkeen.
- Jy het geen natuurlike aanleg nodig nie.
- Om "Brushstrokes" te leer verf is soos om te leer skryf!
- Dit verg baie oefening om die tegnieke van elke "brushstroke" te bemeester voordat jy blomme, blare en teddiebere kan verf.
- Soos jy vorder, sal jy jou eie verfstyl ontwikkel, net soos jy jou eie handskrif ontwikkel het!