Sew Easy CENTURION : Aanwysings om daar te kom.
Instruksies vanaf Pietersburg snelweg:
- Neem die John Vorster afrit.
- Draai links in John Vorster. Ry reguit aan, oor Lenchen Noord,
asook Lenchen Suid.
- Draai links in Hendrik Verwoerd.
- Ry reguit aan, verby die Kerk op die bult, oor ‘n paar
robotte, tot by die Ou Johannesburg pad.
- Ry oor die Ou Johannesburgpad, oor 1 robot, verby Bakenkop Laerskool
op jou linkerkant, tot by die 2de robot in Theuns van Niekerk.
- Draai regs by die robot in Theuns van Niekerk, oor een 4-stop.
- By die 2de 4-stop, draai jy links in Hendrikstraat.(Daar is ‘n
winkelsentrum op jou linkerkant)
- Ry af in die straat, verby 3 strate aan jou linkerkant, en dan
behoort jy no 218 op jou linkerkant, maklik te kry.
- Ons Sew Easy bord is teen die muur, en ons het ‘n groot
geel motorhuisdeur. (Foto
van Huis hier.)
- Kom regs in, by die groot groen hek, en klop
aan die 2de deur.
Instruksies vanaf Midrand:
- Neem die Ou Johannesburg afrit.
- Draai regs in die Ou Johannesburg pad.
- Ry oor ‘n paar robotte, en draai links in Hendrik Verwoerd.
.
- Ry oor 1 robot, verby Bakenkop Laerskool op jou linkerkant, tot
by die 2de robot in Theuns van Niekerk.
- Draai regs by die robot in Theuns van Niekerk, oor een 4rigting-stop.
- By die 2de 4rigting-stop, draai jy links in Hendrikstraat.(Daar is ‘n
winkelsentrum op jou linkerkant)
- Ry af in die straat, verby 3 strate aan jou linkerkant, en dan
behoort jy no 218 op jou linkerkant, maklik te kry. (Foto
van Huis hier.)
- Ons Sew Easy bord is teen die muur, en ons het ‘n groot
geel motorhuisdeur. Kom regs in, by die groot groen hek (Foto
Van Hek Hier),, en klop
aan die 2de deur.
Instruksies vanaf die N1 vanaf Pretoria:
- Neem die Clubview, Jeanlaan, afrit.
- Draai regs in Jeanlaan.
- Ry reguit aan, verby ‘n paar Petrolstasies, robotte, ‘n
winkelsentrum op jou linkerkant, nog ‘n winkelsentrum links,
oor nog ‘n paar robotte, en oor die Ou Johannesburg pad.
- Verby ‘n winkelsentrum op jou regterhand, en draai links
in Ruimteweg, by die robot se glybaan na links. (Dis ‘n groot
besige straat.)
- Ry reguit aan.
- Verby 2 robotte, (Kentucky links) en draai links, na die 2de
robot in Theuns van Niekerk.
- Ry reguit aan, om die sirkeltjie, by die eerste 4-stop, draai
jy regs in Hendrikstraat. (Daar is ‘n winkelsentrum op die
hoek) Ry af in die straat, verby 3 strate aan jou linkerkant, en
dan behoort jy no 218 op jou linkerkant, maklik te kry. (Foto
van Huis hier.)
- Ons Sew Easy bord is teen die muur, en ons het ‘n groot
geel motorhuisdeur. Kom regs in, by die groot groen hek (Foto
Van Hek Hier), en klop
aan die 2de deur.
Insruksies vanaf Rooihuiskraal/The Reeds:
- Ry met Rooihuiskraalweg in die rigting van Mall@Reds.
- Draai regs in Theuns Van Niekerk. Verby ‘n winkelsentrum
links, Bakenkop Laerskool regs, oor Hendrik Verwoerd se robot,
oor een 4-stop.
- By die 2de 4-stop, draai jy links in Hendrikstraat. (Daar is ‘n
winkelsentrum op jou linkerkant)
- Ry af in die straat, verby 3 strate aan jou linkerkant, en dan
behoort jy no 218 op jou linkerkant, maklik te kry. (Foto
van Huis hier.)
- Ons Sew Easy bord is teen die muur, en ons het ‘n groot
geel motorhuisdeur. Kom regs in, by die groot groen hek (Foto
Van Hek Hier), en klop
aan die 2de deur.