Sew Easy (Centurion) - Kursusbeskrywings en koste
Ons bied die volgende kursusse aan.
Indien u sou belangstel,
huiwer nie om ons te kontak nie.
Cornelia : 012-653-1922
Patrone
- 'n Groot verskeidenheid maklike opleidingspatrone, toegelig met duidelike sketse, is vir die verskillende kursusse beskikbaar.
- Groottes wissel vir dames tussen nommers 10 tot 26; mans klein tot XG en vir kinders van 2 tot 12 jaar.
