CCB Web | SA Holidays | News 24
Home | Satellite Schools | Bra-Patterns | Projects | Forms | Contact Us |
Lys van Satellietskole | Opleidings Kursusse | Begin jou EIE Besigheid |
Bra-Patrone | Ancore Langere | Ander Klere | Patroon Prente |
Kant-bra. | Franse-Kant Broekie |

Welkom by Sew Easy Centurion

Ervare, sowel as onervare vriendinne, werk, leer,  
stik, beplan, drink tee, eet koekies, en kuier saam. Ons doen alles op die maklikste, goedkoopste,
maar ook proffessioneelste manier!  

Eintlik sê ons naam alles.SEW EASY (So maklik)

Hier kan jy die stokperdjie kom beoefen waarvan jy nog net gedroom het.

Hier maak ons kledingstukke waarop jy trots kan wees!

Op die lang duur kan jy hope geld spaar deur jou, en jou gesin se klere self te maak. So tussendeur “podge” ons servette op materiaal, teëls, hout, keramiek, plasties ens., versier teelepeltjies met draad en krale, en nog vele ander lekker dinge.

Naald- en handwerkvriendinne, blaai verder deur die skakels te volg en besluit self of hierdie die antwoord is vir jou!

LIttleLadyonWhiteSmallKontak Ons | ©2006 - 2010 : CCB Web Dienste